Page 1 of 1

True-flight lope

Posted: Wed Apr 18, 2012 9:53 pm
by Scrappies
Hi Manne!

Ken julle die maak lope?

Verstaan hulle word n Australie/NZ gemaak. Lyk nie te nie.

Wag of van julle slim manne te hoor!

Lekker aand!

Scrappies

Re: True-flight lope

Posted: Thu Apr 19, 2012 7:58 am
by Armand Steenkamp
Nog nie van hulle gehoor nie. As die lope nie aansienlik goedkoper is nie sou ek eerder vir n Broughten ,Hart ,Krieger of Pacnor gan. Dan speel n ou mos veilig!
Kom ons hoor wat die ander manne se.

Groetnis

Re: True-flight lope

Posted: Thu Apr 19, 2012 8:33 pm
by Scrappies
Naand manne!

Sal graag n Pacnor wil op sit. Miskien loop ek nog iemand raak wat my kan help.

Dankie vir julle terug voer ek het vir andre gemail,wag om te hoor wat se die man!

Lekker aand!!

Geniet Huntex!

Re: True-flight lope

Posted: Thu Apr 19, 2012 9:07 pm
by FrancoisN
Scrappies

Niks fout met n true flite nie. Barnard aksies wat goeie aksies is maak ook van true flite gebruik.
http://www.barnard.co.nz/


Sal enige tyd so n loop op my geweer sit.

Groete

Re: True-flight lope

Posted: Thu Apr 19, 2012 9:12 pm
by Armand Steenkamp
Piet skiet,

Gan loer bietjie by daai link. Pryse begin by R4500

Groet nis

Re: True-flight lope

Posted: Thu Apr 26, 2012 8:50 pm
by Scrappies
Naand Manne,

dankie vir julle terugvoer.

Die true - flite is in die pos.

Sal julle laat weet hoe gooi die man.

Lekker aand!

Re: True-flight lope

Posted: Thu Apr 26, 2012 10:27 pm
by Arnold
hoe, waar en hoeveel kos hulle?

groete

Re: True-flight lope

Posted: Fri Apr 27, 2012 1:01 pm
by Scrappies
Hi Arnold,

Het een by Chris van Armtec gekoop. R5500 sonder opsit.

Lekker dag!

Re: True-flight lope

Posted: Thu Jul 26, 2012 12:53 pm
by Frikkie Coetzee
Ek het eendag een gesien . Kan nie die kaliber onthou nie, maar die gewersmit was baie tevrede met die loop.

Frikkie

Re: True-flight lope

Posted: Sun Jul 29, 2012 9:04 pm
by Scrappies
Hi Manne,

ek het toe een v an die lope op my 22-250 geskiet en ek moet se sover oortref hy my stoutste verwagtinge!

My geweer staan nou op so 250 skote en ek moet se hy skiet regtig mooi! sover kan ek net goed praat van die lope. Hoop maar hy hou so aan.

Lekker aand!

Re: True-flight lope

Posted: Sun Jul 29, 2012 9:20 pm
by tripodmvr
Hoe verstaan Oom nou. Fotos van groepe is verpligtend.