Page 1 of 1

nuwe spitfire stukkend

Posted: Wed Apr 18, 2012 10:02 pm
by Jaco 7mm Rem Mag
Naand manne.
Ek het vir my n spitfire gekoop en vanaand gan uit toets.na vyf minute se roep het hy eenvoudig net gestaak.roeper en remote het nuwe batterye.roeper is splinternuut.ek weet nie waars die fout nie.die roeper gan aan,maar reageer nie op die remote nie.
Kan iemand my dalk wysmaak asb.
Dankie en groete.

Re: nuwe spitfire stukkend

Posted: Wed Apr 18, 2012 10:38 pm
by Carlo
Ek hoop hy is nog onder waarborg vir jou part. Kry vir jou n Western Rivers Apache Game Caller. Ons het een en hy werk GREAT!!!

Re: nuwe spitfire stukkend

Posted: Thu Apr 19, 2012 8:29 am
by Francois Briedenhann
Haal sd card uit en sit hom weer trug myne het so gemaak...

Groete FB

Re: nuwe spitfire stukkend

Posted: Thu Apr 19, 2012 3:59 pm
by spikkels1
Dalk net seker maak of die addisionele luidspreker se skakelaartjie mooi op plek is .

Groetnis

Danie