.243 en .30-06 ladings
Posted: Wed May 02, 2012 8:41 am
M?re manne,
As iemand eerstens net vir my kan s? hoe 'n techno-gestremde soos ek 'n vraag kan "post"???
Indien ek reeds op die regte plek is:
Ek laai 100gr. Sierra gameking vir my .243 Ruger Ultralite - weet nie twist nie en dink hy het 'n 22" loop.
Ek sit 40gr. S365 in PMP dop (glad nie ge-"resize" nie) met Fedral large rifle primers.
Ek laai ook 75gr. Hornady V-Max voor 43gr. S365 in PMP dop ook (glad nie ge-"resize" nie) met Fedral large rifle primers.
Gee asb. kommer- taar!
Enigiets bv. ?f jy m??t resize, te vinnig, te stadig,
Ek het nou 'n "batch" van 25 patrone vir elke kombinasie gelaai (5 verskillende OAL) om te sien wat dalk gaan groepeer.
Ek maar erg dom nog met die goed. Maar erg opgewonde om te leer.
Dan het ek ook nog my ou .30-06 K98 Musgrave waarin ek 180gr. Sierra Gameking laai met 52gr. S365 en cci 250 primers ook in vol ge-resizede PMP doppe.
Praat manne laat ek hoor!!