Page 1 of 1

Bosvark

Posted: Mon May 07, 2012 7:05 am
by Gerhard
Ek laat n bosvark opsny soos n skaap...

Hier is gister middag se tjops in die konveksie oond.

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... cuanBn.jpg[/img]

Re: Bosvark

Posted: Thu May 10, 2012 12:17 pm
by gillie
Hoop daai vark proe beter as wat hy lyk as hy nog lewend is !

Hoe was dit toe ?

Bosvark

Posted: Thu May 10, 2012 12:54 pm
by Sarelss
Gerhard,

ja jy het klaar slim geraak......
Daai vark se vleis plaas ek in top drie wildsvleis

Re: Bosvark

Posted: Thu May 10, 2012 3:12 pm
by Marc
Gerhard

Jy mag nie sulke goed hier loop opsit as ander manne se vrieskate leeg is nie, SIES VIR JOU MAN  :'(

Re: Bosvark

Posted: Thu May 10, 2012 5:06 pm
by Gerhard
Ek is nou so lus vir n vark tjop ek gaan haal sommer nog n pakkie uit... ;D

Bosvark is beslus in die top 2 van wilds vleis vir my...

Re: Bosvark

Posted: Thu May 10, 2012 5:09 pm
by Marc
Gerhard wrote: Ek is nou so lus vir n vark tjop ek gaan haal sommer nog n pakkie uit... ;D

Bosvark is beslus in die top 2 van wilds vleis vir my...
VERSEKER  8)

Re: Bosvark

Posted: Thu May 10, 2012 5:10 pm
by BLOK
Gerhard

Stuur maar n pakkie dat ek dit kan toets en sekondeer.

Re: Bosvark

Posted: Thu May 10, 2012 5:19 pm
by Gerhard
BLOK wrote: Gerhard

Stuur maar n pakkie dat ek dit kan toets en sekondeer.

Sorry pella....

Met my hit ratio van een bosvark elke 3 jaar op di stadium is ek baie snoep met di tjops... :o

Re: Bosvark

Posted: Fri May 11, 2012 8:24 am
by BLOK
En daar dog ek ek gaan oor genooi word vir n brai. hahaha Sou seker ook maar so gemaak het

Re: Bosvark

Posted: Fri May 11, 2012 9:04 am
by Gerhard
BLOK wrote: En daar dog ek ek gaan oor genooi word vir n brai. hahaha Sou seker ook maar so gemaak het
As ek weer so n gelukkie het die winter voor die Aug champs bring ek verseker saam...  ;)

Re: Bosvark

Posted: Fri May 11, 2012 9:13 pm
by theedge
Gerhard wrote: Ek laat n bosvark opsny soos n skaap...

Hier is gister middag se tjops in die konveksie oond.

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... cuanBn.jpg[/img]
baie leker