Page 1 of 1

S361 for 165grein ?

Posted: Tue May 08, 2012 7:17 am
by gillie
Goeie more almal

Ek wil graag 165gr Hornady GMX punte vir my 30-06 laai. Ek het op hierdie stadium net S361 kruit en het gewonder of julle dalk al daai gewig gelaai het met die genoemde kruit ? Ek sien die Somchem boekie gee nie 'n lading vir die 168gr punte vir die spesifiek kruit nie. Is daar dalk 'n rede hiervoor ?

Of moet ek maar net vir my 'n blik 365 gaan koop ?

Dankie

Re: S361 for 165grein ?

Posted: Tue May 08, 2012 7:49 am
by gillie
Dankie vir die advies Ludwig ! :)