Page 1 of 1

Nie nice vriende.

Posted: Wed May 09, 2012 12:28 pm
by Arnold van Wyk
Net om my suur te-kry, stuur vriend gou die van Natal, Kuta en snoek loop dik, besig met reelings om volgende week op te-vlieg vir paar dae.

Re: Nie nice vriende.

Posted: Wed May 09, 2012 12:30 pm
by Arnold van Wyk
Nog een.

Re: Nie nice vriende.

Posted: Wed May 09, 2012 12:33 pm
by Jakkalsgat
Ons gebruik ook daai kleintjies vir aas :o :o

Groete
Jaco

Re: Nie nice vriende.

Posted: Wed May 09, 2012 12:37 pm
by Marc
Jakkalsgat wrote: Ons gebruik ook daai kleintjies vir aas :o :o

Groete
Jaco
Jaco ons moet bietjie kuier, daai lyk nes die live baits wat ek laasweek geswem het  ;D ;D ;D

Bywoner

Waar in Natal is dit ? Mooi vangste daai  ;)

Groetnis
Marc

Re: Nie nice vriende.

Posted: Wed May 09, 2012 12:40 pm
by Geno
Hel dis groot couta's!

Re: Nie nice vriende.

Posted: Wed May 09, 2012 12:44 pm
by Arnold van Wyk
Waar in Natal is dit ? Mooi vangste daai  ;)

Groetnis
Marc
[/quote]

In die see.


Ek spot, net noord van Durban, verskoon spelling Bhlytedale

Re: Nie nice vriende.

Posted: Wed May 09, 2012 1:22 pm
by Marc
Bywoner so maklik kom jy nie los nie

Was dit die bruin see, groen see of blou see  :police:

Re: Nie nice vriende.

Posted: Wed May 09, 2012 1:32 pm
by Gerhard
Bywoner,

Baie mooi Cuta's daai.

Hulle behoort stunning runs te gee met daai eerste vat slag.

Stywe lyne volgende week.

Re: Nie nice vriende.

Posted: Thu May 10, 2012 1:37 pm
by NUNAB
EK HET MY STOKKE MAAR VIR N WAMBO PRESENT GEGEE, DIE SON BRAND JOU VREK, BRANDEWYN HET NIE BRIEKE NIE WANT COKE IS NIE BRAKEFLUID NIE, JOU VROU IS DIE IN EN JY VANG NIKS. LOL
STYWE LYNE MANNE, VEELS GELUK MET JULLE VANGSTE.

Re: Nie nice vriende.

Posted: Fri May 11, 2012 5:58 am
by visstok
Groot cuta's! Geluk aan die hengelaars!

Re: Nie nice vriende.

Posted: Fri May 11, 2012 9:05 pm
by theedge
baie netjies - mooi outjies

Re: Nie nice vriende.

Posted: Mon Aug 06, 2012 7:31 am
by Arnold van Wyk
En so terg hulle my verder.

Re: Nie nice vriende.

Posted: Mon Aug 06, 2012 11:30 am
by Marc
Tyd vir 'n pakslae  ;D ;D ;D