Windbuks afdelling op die forum
Posted: Fri May 11, 2012 1:51 pm
Baie dankie vir die windbuks afdeling!! Een dinge wat ons jagters moet onthou, is dat 'n man wat met 'n windbuks[springer] raak kan skiet, gewoonlik ook 'n goeie skut is as sy .3o3 of .308 teen sy skouer is! "n Windbuks leer jou die beginsel van ..as jy dink jy is na genoeg, sit nog 10 tree by...! Skootplasing is en bly vir die windbuksjagter die heel belangrikste beginsel! Mag die forum van krag tot krag gaan!