Caller en lig
Posted: Sat May 12, 2012 3:47 pm
Goeie dag. Weet iemand dalk van iemand wat n foxpro spitfire en spotlight (LF170) wil verkoop. Ek is in die mark vir die twee produkte. Maar dit is maar duur vir n student om nuwe produkte te koop. Asb laat weet.
Grote. Christiaan
0845820641
Grote. Christiaan
0845820641