Swartwildebees special.
Posted: Sun May 13, 2012 6:11 pm
Dagse manne.
Het n special die seisoen op swartwildebeeste. Nie trofee diere teen R1500. Vind meeste slag tussen 55-63 uit.
Dag fooie is vir chalets-R350 en vir houthuise-R200 per dag.
Gidse beloop R200 per dag en hout teen R50 per dag.
Eie voertuie kan gebruik word, anders is die cruisers R350 per dag.
Beskikbare datums: 7-9 Junie, 15-27junie, 8-12 Julie, 22 Julie- 7 Augustus.
Skakel my asb telefonies: 0825782758.
Groete manne en hier is n lekker geleentheid vir die manne wat nog nie jag plek het nie.