Page 1 of 1

Haelgeweer ammunisie

Posted: Sun Mar 07, 2010 6:34 pm
by HVZ
Naand Almal

Weet iemand waar kan n mens haelpatrone in groot maat aankoop?
Ons plaaslike skietklub wil begin kleiduiwe skiet en begin solank soek vir ammo.

Dankie
HVZ

Re: Haelgeweer ammunisie

Posted: Sat Jul 31, 2010 11:15 am
by B C
Lyk my hier is maar min belangstelling in die haelgeweer afdeling op die forum!! :(

Re: Haelgeweer ammunisie

Posted: Sat Jul 31, 2010 1:10 pm
by Theo E
waar in die wereld is jy?
Theo

Re: Haelgeweer ammunisie

Posted: Sat Jul 31, 2010 3:47 pm
by Tiny
Wil ook graag weet waar jy is..

En min of meer hoeveel soek jy?

Re: Haelgeweer ammunisie

Posted: Sun Aug 01, 2010 8:02 pm
by HVZ
Ek is hier in Ulco, so 80km wes van Kimberley. Ek het toe reg gekom in Bloemfontein R700 vir n kas.

Lyk my die manne skiet nie graag met healgewere na die vier-poot-skaap-diewe nie.
Lekker aand
HVZ

Re: Haelgeweer ammunisie

Posted: Sun Aug 01, 2010 9:04 pm
by Beaghle
Ek sien ook dat daar maar weinig belangstelling is by die afdeling.Suburban guns in Kaapstad het nog laas maand 7.5 28 gram verkoop vir R595@250 en 7.5 24 gram vir R550@250.Praat met Eddie 021 797 8787.Hulle het ook herlaai toebehore soos hael wads en die slagdoppies.Kleie is ook beskikbaar by hulle.

Geniet dit
Groete

Re: Haelgeweer ammunisie

Posted: Mon Apr 02, 2012 8:52 am
by SV MAD (Henk)
Middag manne.

Waar kan ek kas ammo kry in JHB en PTA omgewing en wat sal dit ongeveer kos?
Groete

Re: Haelgeweer ammunisie

Posted: Mon Apr 02, 2012 9:02 am
by G-force
SV MAD wrote: Middag manne.

Waar kan ek kas ammo kry in JHB en PTA omgewing en wat sal dit ongeveer kos?
Groete
Try vir Numenor Weapons Develpoment in Pta.
Se vir hom Ge het die nommer vir jou gegee.
Wico 0834563353
http://www.numenor.co.za/

Re: Haelgeweer ammunisie

Posted: Mon Apr 02, 2012 9:16 am
by SV MAD (Henk)
Dankie Ge, sal so maak!