Bsa no.1 veer?
Posted: Sun May 20, 2012 11:26 am
Dag manne.
My vrou se oom het 'n BSA no1 wat se go ' n bietjie uit is.
Hy is op soek na 'n nuwe veer.
Waar kan 'n man so iets kry?
Hulle woon in Stilbaai.
Groet, Gawie.
My vrou se oom het 'n BSA no1 wat se go ' n bietjie uit is.
Hy is op soek na 'n nuwe veer.
Waar kan 'n man so iets kry?
Hulle woon in Stilbaai.
Groet, Gawie.