Page 1 of 1

Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Wed May 23, 2012 9:26 am
by FHM
Weet nie wanneer die gebeur het en wie die arme ouens was nie, maar dit lyk vir my baie na Sandwich se kant toe - naby die modderbanke. Daar moet n man verkleurmannetjie oe he met die getye anders gebeur dit so maklik wat met die arme manne gebeur het.

Ek k..k my geheel en al toe as ek so vasgekeer word met my 4x4.

As iemand meer insae het oor die 'ekskursie-orgie' laat weet gerus.

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Wed May 23, 2012 9:33 am
by junglejulian
dit was die manne van die Voetspore TV program so paar jaar terug.dit was erens in namibia of angola toe hul die gety tye verkeerd gehad het.deesdae ry die klomp met cruizers maar nissan was daai tyd hul voertuig borg

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Wed May 23, 2012 9:34 am
by Dippies
Hierdie is net maar net pleinweg deur die k@!kgeit om daar te staan.

Dis maar my 2c

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Wed May 23, 2012 10:21 am
by Vlakvark
As dit die man van Voetspore is. Is  :-X :-X :-X

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Wed May 23, 2012 10:22 am
by BLOK
Vark

Ons dink so die selfde. As hy 4x4 soos hy jag weet ons wat hier gebeer het. hahaha

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Wed May 23, 2012 10:39 am
by namhunt
Daar was bleikbaar 'n rotsbannk wat oop gespoel het. Hulle tyd was te min vir omdraai en te min om die rotse toe te kry voor die gety hulle gevang het.
Dis nou volgens die e-mail wat ek gekry het.

Groete
Daan

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Wed May 23, 2012 10:46 am
by mamba
BLOK wrote: Ons dink so die selfde. As hy 4x4 soos hy jag weet ons wat hier gebeer het. hahaha
Image

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Wed May 23, 2012 10:54 am
by Arnold van Wyk
Daai bollie is die rede dat Toy, hulle nie meer sponsor nie.

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Wed May 23, 2012 7:54 pm
by henti
Dit is in Angola "die doodsakker " moet ma liewer dit aanvat sonder mense wat die storie daar ken nie gaan kyk op you tube dan kan jul  sien hoe n Isuzu bakkie in die branders dryf

Groete

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Wed May 23, 2012 9:06 pm
by Piet Breedt
Ek het daardie episode gesien. Hulle was van die Kunene mond as ek reg onthou af terug in die rigting van Flamingo baai in Angola toe die gety hulle gevang het. Hulle het stadiger beweeg agv die sleepwaens as wat hulle gedink het, en die see het hulle gevang.

Hulle het die bakkies so v?r moontlik teen die duin uitgery, en die sleepwaens losgemaak en ho?r op gewinch. Hulle het die spaarwielle begrawe en met n snatchblok die waens op gewinch. Hulle het eintlik redelik ongedeurd daarvan af gekom, behalwe vir hul onderbroeke wat eers briekmerke en toe gate in gekry het.

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Thu May 24, 2012 8:11 am
by Frederik
Ek was al daar deur in die doodsakker soos hulle dit noem in 2007 en ja jy beter die gety mooi ken party dele het maar net 4 meter spasie tussen jou en die see jy moet maar voet in hoek sit al die pad tot jy deur is.

Die see raas so dat jy amper robbe en jakalse trap hulle kom uit die pad op laaste minuut nogal snaaks om te sien.
Sal kyk of ek fotos daarvan het?

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Fri May 25, 2012 8:23 am
by theedge
Ai die TV maak mens ook alles glo- wat agter die skerms gebeur sal ons nie altyd weet nie.  Sien daai man was baie benoud - sy gesig het n hele storie vertel.  Sou nogal die ware verhaal wou hoor - met die uitkoms van die verhaal by.  Sou baie lekker leesstof kon wees lol

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Fri May 25, 2012 1:15 pm
by Marc
mamba wrote:
BLOK wrote: Ons dink so die selfde. As hy 4x4 soos hy jag weet ons wat hier gebeer het. hahaha
Image
EINA  :o :o :o

Wil hom mos uithuur vir 'n .....  ;D ;D ;D ;D

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Fri May 25, 2012 2:58 pm
by Stefan764
Liewe ouers....

Kyk hierdie een ook... Dis nou vi soek  ;D

http://www.youtube.com/watch?v=154S6rMz ... re=related

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Fri May 25, 2012 10:48 pm
by theedge
Stefan764 wrote: Liewe ouers....

Kyk hierdie een ook... Dis nou vi  soek  ;D

http://www.youtube.com/watch?v=154S6rMz ... re=related
Daai is op din eish

Re: Hier moet jy wakker 4x4!

Posted: Sun May 27, 2012 7:49 pm
by Marc
Stefan764 wrote: Liewe ouers....

Kyk hierdie een ook... Dis nou vi  soek  ;D

http://www.youtube.com/watch?v=154S6rMz ... re=related
Daai Cruizer se chessy gaan vrot roes  :o :o :o :o :o