Page 1 of 1

Namibia plaas te huur gesoek

Posted: Fri May 25, 2012 9:53 am
by Louis Steyl
Hallo almal

is opsoek na plaas te huur in namibia miskien met opsie om te koop later sal ook goed wees.
as moontlik so 300 km rondom windhoek

cell 08 een 259 nege 010
of mail my

louis

Re: Namibia plaas te huur gesoek

Posted: Thu Jun 07, 2012 9:08 pm
by Louis Steyl
Het enige iemand n plaas in namibia wat hy wil verhuur of grond in namibia wat hy wil verhuur

Hoor graag van julle

Re: Namibia plaas te huur gesoek

Posted: Sat Jun 09, 2012 9:45 am
by boeta
Louis

Daai is hoender tande waavan jy nou praat ek soek self ook nog grond.

Weet van so 60 kl wes van kalkrand van -+ 4500 hektaar wat verkoop gaan word,moet word.

Laat weet maar as ek meer inligting moet kry

Boeta