Page 1 of 1

Briskit vet

Posted: Tue May 29, 2012 11:49 am
by ablm468
Manne ek is hier op dioe oosrand en sukkel om briskit vet in die hande te kry of 'n lekker vetstert skaap om in te werk saam met die wild.

Is daar dalk iemand wat kan help of raad het waar ek kan gaan kyk.

Hansman

Re: Briskit vet

Posted: Tue May 29, 2012 12:02 pm
by FCLoretz
probeer Blou Bul Meat and fish market in Pretoria.

Pedro 012 332 2448/ 012 332 02730
R28/kg

Re: Briskit vet

Posted: Tue May 29, 2012 12:29 pm
by grumpy
Hansman,

Was jy al by Matts gewees? As jy sukkel laat my weet want ek ken die ou persoonlik en sal jou help. Hiet is nog n nuwe slaghuis wat oop maak einde van die maand en ek kan hom ook vra.

Grumpy >:(

Re: Briskit vet

Posted: Tue May 29, 2012 2:41 pm
by ablm468
Grumpy

Nee ek ken vir Martin was Vrydag by hulle, hulle hou al die vet vir die karkaste wat hulle moet werk. Hulle het iets soos 180 bokke ingekry vir die week.

Ek verwerk my eie vleis en sukkel die jaar met vet.

Laasjaar was briskit volop beskikbaar maar die jaar het die hele Oosrand gaan jag en al die briskit opgekoop.

Re: Briskit vet

Posted: Mon Jun 04, 2012 8:49 pm
by green leader
hallo Hansman probeer vir Eland slaghuis naby die East Rand Mall. 011 826 23 21

Re: Briskit vet

Posted: Tue Jun 05, 2012 8:12 am
by ablm468
Dankie manne het reggekom.