Page 1 of 1

StephensonsKnives Knipmesse

Posted: Sun Jun 03, 2012 3:01 pm
by stephensonsknives
Goeie middag

Hier is 'n Liner Lock folder, ek het nie 'n naam vir hom nie, as jul dalk kan help met 'n unieke naam.  Ek sal later vanaand detail & prys opsit

Re: StephensonsKnives Knipmesse

Posted: Sun Jun 03, 2012 3:14 pm
by Trevor
Dis regtig flippen mooi! Well done

Re: StephensonsKnives Knipmesse

Posted: Sun Jun 03, 2012 6:04 pm
by Marc
Wraggies mooi  8)

Re: StephensonsKnives Knipmesse

Posted: Sun Jun 03, 2012 8:03 pm
by stephensonsknives
Baie dankie vir die komplimente, hulle is te koop.

Totale lengte 140mm, lem = 55mm, Staal Sanvik 12C27, met 304 S/Steel Bolsters.  Handle Material : Stabilized Buckeye Burl.

Prys :  R1 800