Page 1 of 1
Enige iemand wat belangstel in SSG, AAA en LG's "Reeds Geneem"
Posted: Wed Jun 06, 2012 7:15 pm
by HeinrichPrinsloo
Laat weet asb
Het n mix van 200
Re: Enige iemand wat belangstel in SSG, AAA en LG's ??
Posted: Wed Jun 06, 2012 7:24 pm
by blaser
Stel belang waar is jy en prys asb
Re: Enige iemand wat belangstel in SSG, AAA en LG's ??
Posted: Wed Jun 06, 2012 7:30 pm
by SV MAD (Henk)
stel ook belang, wil graag ook he
Re: Enige iemand wat belangstel in SSG, AAA en LG's ??
Posted: Wed Jun 06, 2012 7:47 pm
by HeinrichPrinsloo
Ek is in Pretoria gele?
Ek is bereid om dit te swop vir n pak .303 174gr
Laat weet gerus
Re: Enige iemand wat belangstel in SSG, AAA en LG's ??
Posted: Wed Jun 06, 2012 8:26 pm
by vlakvark1
HeinrichPrinsloo wrote:
Ek is in Pretoria gele?
Ek is bereid om dit te swop vir n pak .303 174gr
Laat weet gerus
Ek het 303 PM 174gr petrone sal jou ruil as die manne hier bo nie als klaar gevat het nie
Re: Enige iemand wat belangstel in SSG, AAA en LG's ??
Posted: Wed Jun 06, 2012 8:33 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse,
Neem aan 12 boor?Laat weet waar of PM my ek is ook in Pretoria
Groete
Kobus
Re: Enige iemand wat belangstel in SSG, AAA en LG's ??
Posted: Wed Jun 06, 2012 9:03 pm
by HeinrichPrinsloo
Hi Kobus
Ja 12Br maar vlakvark1 het dit reeds geneem