Page 1 of 1

gemsbokke vir biltongjag, Prieska

Posted: Thu Jun 07, 2012 8:53 am
by roux cf
Manne,

Ek het nog n klompie gemsbokke oor wat die winter moet uit.
Daar kan selfs nog n blesbok of 10 oor wees om te jag.

Bel my vir meer besonderhede. Verblyf is beskikbaar, tariewe baie
Billik. Nul78 nul 84 twee5nul3

Datums verkieslik Julie-september, plaas is wildwering omhein

Groete
Charl

Re: gemsbokke vir biltongjag, Prieska

Posted: Thu Jun 07, 2012 10:18 am
by Shaka
Het jy dalk pryse?

Re: gemsbokke vir biltongjag, Prieska

Posted: Thu Jun 07, 2012 10:39 am
by cassie_calvinia
Prys Asb?

Re: gemsbokke vir biltongjag, Prieska

Posted: Fri Jun 08, 2012 8:04 am
by SS
Hey Daar

Sal ook graag pryse wil he?

SS

Re: gemsbokke vir biltongjag, Prieska

Posted: Wed Jul 11, 2012 11:41 am
by roux cf
Manne,

Jammer maar al my bokke is bespreek.
Dankie vir al die navrae, ek sal vlgde jaar die forum-manne 1ste opsie gee.

Groete,
Charl