Page 1 of 1

Weiding Gesoek

Posted: Wed Jun 13, 2012 9:45 am
by WindhoekDraught
Hi Manne,

Ek is opsoek na weiding vir beeste of boer bokke. Ek wil graag begin op klein skaal met beeste of bokke en oorweeg nog tussen die twee en dit dan al hoe groter uit te brei.

Ek bly in Pretoria so enige iets naaste aan Pretoria asb.

Groete
WindhoekDraught

Re: Weiding Gesoek

Posted: Wed Jun 13, 2012 1:37 pm
by FCLoretz
hoeveel weiding soek jy? hektaar gewys?

Re: Weiding Gesoek

Posted: Fri Jun 15, 2012 10:11 am
by WindhoekDraught
Frederick,

Ek soek vir so 30 dragtige bokke