Page 1 of 1

light force

Posted: Mon Jun 18, 2012 9:01 am
by Jeep 1
Goeie more manne

Kan julle my help is da so groot verskil tussen  140 en  170 ligte of nie

Groete
Jeep

Re: light force

Posted: Mon Jun 18, 2012 9:06 am
by DWB
Ek oorweeg om my 170 vir 'n 140 te ruil... so as jy 'n 140 het kan ons praat.

My 170 is nog nuut, net 2 keer gebruik

Re: light force

Posted: Mon Jun 18, 2012 12:56 pm
by Jeep 1
Hoekom wil oom oom se 170 verkoop of ruil

Groete
Jeep

Re: light force

Posted: Mon Jun 18, 2012 1:01 pm
by DWB
Ek wil hom gebruik vir stapjag in die nag agter die varke aan, en die 140 is net effens meer kompak as die 170.

Re: light force

Posted: Mon Jun 18, 2012 1:29 pm
by Jeep 1
Lig die 170 nie baie beter nie ?

Groete
Jeep

Re: light force

Posted: Mon Jun 18, 2012 1:55 pm
by DWB
Ek weet nie, maar as ek tussen die mielies wil rondloop gaan dit bietjie te groot wees.

Ek gaan nie varke op 500m skiet nie

Re: light force

Posted: Tue Jun 19, 2012 7:38 am
by Jeep 1
Maar gaan oom n batery in die rug sak gooi? Dink dit kan swaar word

Groete
Jeep

Re: light force

Posted: Tue Jun 19, 2012 8:24 am
by Gerhard
Jeep 1 wrote: Maar gaan oom n batery in die rug sak gooi? Dink dit kan swaar word

Groete
Jeep
Toema

DWB is n groot seun hy kan dit handle ...  ;D

Re: light force

Posted: Tue Jun 19, 2012 8:50 am
by DWB
Gerhard wrote:
Jeep 1 wrote: Maar gaan oom n batery in die rug sak gooi? Dink dit kan swaar word

Groete
Jeep
Toema

DWB is n groot seun hy kan dit handle ...  ;D
Hehehe, goed opgesom :D

Ek het 'n battery pack wat jy rond dra