Page 1 of 1

Hoekom ek net Winter maande op Jaracal is...

Posted: Mon Jun 18, 2012 11:59 am
by tau
Ek jag nie in die somer op land nie, dan gaan ek maar na die grootdam toe. Visvang en skiet is BAIE soos Jag baie voorbereiding en geduld. En as alles die dag reg werk is dit darem 'n lekker gevoel.

Manne albei my Oupa's was skeeps Kapteine. Een vrag fancy boot en die ander 'n visserman so dus seker in my bloed, dus ook die oupa se 7mm en 12 boor wat ek gerf het so ek het maar 'n hegte band met die see agv van hom. Dus dat ons Suidwester geraak het toe my oupa Walvisbaai toe getrek het in die 70's .

Elkgeval die manne wat visvang info soek www.boatfishing.co.za is 'n bitter lekker site baie soos jaracal met baie lekker informasie.

Hier is my tjoepskuit, klein maar getrain.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure126.jpg[/img]

[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure129.jpg[/img]

[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure125.jpg[/img]
My arsenaal vistokke en Spearguns, darem nie al myne nie my "crew" kom ook redelik gegear :)

[img width=560 height=420]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... dsnoek.jpg[/img]

Ons vang meestal snoek en Geelstert en dan skiet ons Hotnotsvis.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e079-1.jpg[/img]

As een van julle in die kaap is en lus het vir visvang of skiet kontak my.

Re: Hoekom ek net Winter maande op Jaracal is...

Posted: Mon Jun 18, 2012 12:44 pm
by Marc
Man dit lyk nou al te lekker  8)

Eendag as ek groot is sal ek ook my eie skippie wil h?  ;D tot dan toe huur ons maar  ;)

As die see in jou bloed is, kry mens hom nie daar uit nie, al bly jy v?r  ;D

Re: Hoekom ek net Winter maande op Jaracal is...

Posted: Mon Jun 18, 2012 1:05 pm
by Cz_apie
Marc wrote:
As die see in jou bloed is, kry mens hom nie daar uit nie, al bly jy v?r  ;D
Dit is net soos jy daar s? - Sukkel self ook met n rooi baard wat sulke wit "soutkolle "uitslaan  ;D ;D ;D

Re: Hoekom ek net Winter maande op Jaracal is...

Posted: Mon Jun 18, 2012 2:24 pm
by tau
Niemand spot eers my "gunracks" op die rubberduck nie :)

Re: Hoekom ek net Winter maande op Jaracal is...

Posted: Mon Jun 18, 2012 2:41 pm
by Marc
tau wrote: Niemand spot eers my "gunracks" op die rubberduck nie :)
Mis ek nou daai  ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Hoekom ek net Winter maande op Jaracal is...

Posted: Mon Jun 18, 2012 4:47 pm
by JuanPaul
Mooi man,
Ons volg dieselfde resep hengel in die somer en jag in die winter. Ons vang in Richardsbaai en konsentreer op snawelvis(marlyn) en roofvis(cuda en Dorado ens.)Ek doen ook charters daar en het al vir Piet Breedt van die forum uitgevat.Ek is woonagtig in Vanderbijlpark en gaan nou in die somer ook n bietjie jakke jag met die kursus wat ek gedoen het. Ek vat oor twee weke charters uit en sien uit daarna om weer op die blou dam te kom. Nog n goeie hengel site is ultimateangling.co.za