Page 1 of 1

Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Tue Jun 19, 2012 11:03 am
by NicoSmit
Kan iemand my s? hoe  die Shads(elwe) vangste aan die Natal se Suidkus is .Ek gaan vir 'n paar dae Uvongo toe en wil 'n bietjie lyn gaan nat maak.

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Tue Jun 19, 2012 12:00 pm
by Gerhard
Jy moet dit geniet...

Sal bitter graag weer n shad run wil beleef.

Maar die keer met n 9ft stok met 10lbs fireline en lekker 1 ons leepels.

Stywe lyne

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Tue Jun 19, 2012 12:07 pm
by Marc
Gerhard wrote: Jy moet dit geniet...

Sal bitter graag weer n shad run wil beleef.

Maar die keer met n 9ft stok met 10lbs fireline en lekker 1 ons leepels.

Stywe lyne
+1 Gerhard, raak ek self weer lus  ;)

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Tue Jun 19, 2012 12:14 pm
by henried
Laaste paar weke, mooi leervis, klein kabeljou, en een geelstert...

Orange rock en Potholes is beste opsie, maar daar het ook leervis by Uvongo peer uit gekom. By Margate se peer ook.

Orange Rock kan baie crowded raak. Ek vang gewoonlik net my shad en skuif dan potholes toe. Potholes is weer die locals se plek, so doen moeite en gesels net eers  met die manne as hulle reeds daar is. Ek het so 2 jaar terug vir 'n week saam met hulle gevang, baie nice ouens. Hulle deel baie inligting, maar was ook baie reguit met 'n paar manne wat net lood rondswaai...

www.southcoastfihing.co.za

[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 6-0816.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 4-0707.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 8-0812.jpg[/img]

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Tue Jun 19, 2012 12:19 pm
by Gerhard
Geelstert vd rotse  :o

Kan net lekker wees.

Mooi leervis.... ook nog op my bucket list.

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Tue Jun 19, 2012 12:25 pm
by henried
Al die vis is op shad gevang, so ja die shad is daar.
By potholes het hulle al geelvin tuna teen die rotse gekry as die sardyne daar is. Die water is baie diep daar, groot walvis het al so naby aan die rotse gel? dan jy oor hom kon gooi.

Jy kan my in 'n wip vang met 'n leervis en 'n takbok...maak nie lekker sin nie... :-\

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Tue Jun 19, 2012 12:27 pm
by Marc
Man dit lyk prettig  8)

Is daai laaste Leerie by Orange Rocks aangekeer  ???

Wish u were here  :'(

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Tue Jun 19, 2012 12:36 pm
by henried
Marc wrote: Man dit lyk prettig  8)

Is daai laaste Leerie by Orange Rocks aangekeer  ???

Wish u were here  :'(
Ja - 8 Junie 2012

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Tue Jun 19, 2012 1:30 pm
by Marc
henried wrote:
Marc wrote: Man dit lyk prettig  8)

Is daai laaste Leerie by Orange Rocks aangekeer  ???

Wish u were here  :'(
Ja - 8 Junie 2012
:'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'(

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Tue Jun 19, 2012 1:35 pm
by Gerhard
Ek sal maar weer moet werk soek onder in Durbs...

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Wed Jun 20, 2012 9:25 am
by henried
Shad is glo skaars....

Die leervis is vanoggend gevang:

[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 9-0847.jpg[/img]

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Wed Jun 20, 2012 10:38 am
by NicoSmit
Waar is die Potholes s? maar van Orange Rocks se kant af?

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Wed Jun 20, 2012 11:23 am
by henried
Soos jy vir die see kyk, lings van Orrange rock, so 100m...

Daar is 'n plat rots soos 'n preek stoel, eerste rots punt lings van Orange rock.

Sal kyk vir kaart...

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Wed Jun 20, 2012 11:50 am
by NicoSmit
Dankie sal dit waardeer

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Wed Jun 20, 2012 1:07 pm
by henried
Kaart:

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Thu Jun 21, 2012 7:25 am
by NicoSmit
dankie nou weet ek waar dit is gaan defnitief daar probeer

Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?

Posted: Tue Jun 26, 2012 8:34 am
by henried
"Still no news of the sards. The Garrick are here Wayne caught this one at Margate pier on Saturday afternoon His first Garrick ever, nice one Wayne."

[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... -00128.jpg[/img]