Page 1 of 1
My takbok
Posted: Sun Jun 24, 2012 8:04 pm
by Gerhard
Ek het vandag my takbok trofee gaan haal...
[img width=274 height=480]
http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 85f76b.jpg[/img]
Die foto gee regtig nie reg aan die mount nie...
Trophy Services het hulle self weer oortref.
Ons wag nou net vir die RW sertifikaat en dan die plaatjie wat onder op die mount kom.
Dan gaan hy hopelik binne kort by S&O hang as hulle se dit is reg so.
Die bok het verskriklik baie karakter.
Re: My takbok
Posted: Sun Jun 24, 2012 8:31 pm
by henried
Iets besonders.
Re: My takbok
Posted: Sun Jun 24, 2012 8:35 pm
by vlakvark1
Dit lyk mooi Gerhard

Wat kos dit om hom so te kry
Re: My takbok
Posted: Sun Jun 24, 2012 8:41 pm
by Gerhard
Ek sal more Trophy Services se prys lyste laai...
Nogal billik en dan vinnig ook. Hy was 4 maande nadat ek hom in gegee het klaar. Ek het hom net nie gaan haal nie omdat die RW registrasie so stadig is.
Maar kon nie meer uit hou nie en hom vandag gaan haal.
Re: My takbok
Posted: Sun Jun 24, 2012 9:56 pm
by Kallie404
Baie mooi Gerhard

Re: My takbok
Posted: Mon Jun 25, 2012 2:27 pm
by Marc
Voorwaar 'n pragtige skepping
Ek is mal oor die houding wat hulle geskep het

Re: My takbok
Posted: Mon Jun 25, 2012 2:54 pm
by Gerhard
Hier is n foto v n ander hoek
[img width=343 height=480]
http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 232c5b.jpg[/img]
Re: My takbok
Posted: Sat Jun 30, 2012 8:34 pm
by FrancoisN
Gerhard wrote:
Trophy Services
Baie netjies Gerhard. Is dit Rupert hulle?
Re: My takbok
Posted: Sat Jun 30, 2012 10:43 pm
by immelmanw
Dit is pragtig, dit sal n eer wees om hom in die winkel te hang! Reel sommer met Stefan of Helmut.
Great man!
Re: My takbok
Posted: Sun Jul 01, 2012 9:14 am
by Frederik
Hel Gerhard ek het nou die dag paarkeer verby jou mooi Takbok geloop seker so twee weke terug. Het nie eers geweet dit is joune nie en ja ek dink ook Trophy service raak net beter met hulle werk en ek is baie skepties as dit by mounts kom. Ja my rooibok, bosbok en rooiribok hang ook al by S&O

Re: My takbok
Posted: Tue Jul 03, 2012 8:55 pm
by kopskoot
Baie mooi trofee Gerhard. Waar het jy hom geskiet?
Re: My takbok
Posted: Wed Jul 04, 2012 4:45 am
by Gerhard
kopskoot wrote:
Baie mooi trofee Gerhard. Waar het jy hom geskiet?
Dankie man,
Elandskloof in die Dullstroom distrik.
Re: My takbok
Posted: Wed Jul 04, 2012 6:32 am
by Reggie Gerber
Vatsokatvis wrote:
Gerhard wrote:
Trophy Services
Baie netjies Gerhard. Is dit Rupert hulle?
Nee Katvis Rupert is Universal trophy services
Re: My takbok
Posted: Wed Jul 04, 2012 11:03 am
by FrancoisN
Reggie Gerber wrote:
Vatsokatvis wrote:
Gerhard wrote:
Trophy Services
Baie netjies Gerhard. Is dit Rupert hulle?
Nee Katvis Rupert is Universal trophy services
Dalk het Gerhard vergeet om Universal in te sit.

Hy (Gerhard) kan ons dalk op die regte pad sit voor ek jou gat skop

Re: My takbok
Posted: Wed Jul 04, 2012 11:07 am
by DWB
Re: My takbok
Posted: Wed Jul 04, 2012 11:09 am
by Gerhard
Trophy Services...
Kyk op onder op my signature box is die link ook...
http://www.trophyservice.co.za/home/trophyservice.html
Hoop jy het hom nou so...

Re: My takbok
Posted: Wed Jul 04, 2012 11:13 am
by FrancoisN
Dankie Gerhard
Jy het sopas Reggie se velle gespaar.
Jammer ek kyk soos my .....
Re: My takbok
Posted: Wed Jul 04, 2012 11:40 am
by Reggie Gerber
Ai tog Katvis

Re: My takbok
Posted: Wed Jul 18, 2012 4:33 pm
by Jeep 1
Hoeveel duim was daai takbok gewees?
Groete
Jeep
Re: My takbok
Posted: Wed Jul 18, 2012 5:40 pm
by Gerhard
Jeep 1 wrote:
Hoeveel duim was daai takbok gewees?
Groete
Jeep
28.5 duim
Re: My takbok
Posted: Wed Jul 18, 2012 7:55 pm
by Marc
Re: My takbok
Posted: Fri Jul 27, 2012 8:16 pm
by immelmanw
Gerhard wrote:
Jeep 1 wrote:
Hoeveel duim was daai takbok gewees?
Groete
Jeep
28.5 duim
Sjoe. Dit is baie mooi