Page 1 of 1
kopsk
Posted: Tue Jul 03, 2012 1:42 pm
by NUNAB
Middag manne.
is dit die moeite werd om n kopsk?r self te bou, en het enige iemand dalk vir my bou planne van n kopsk?r.
julle raad word waardeer.
Re: kopsk
Posted: Sun Jul 08, 2012 5:47 pm
by cg rossouw
Is dit n kopklamp vir bees?
Re: kopsk
Posted: Sun Jul 08, 2012 6:26 pm
by wlm
Ek is nie seker of dit deur 'n haarkapper of 'n rofstoeier gebruik word nie.

Re: kopsk
Posted: Sun Jul 08, 2012 7:11 pm
by Cobus(Cobb)
ok, ek het maar my mond gehou tot nou.......
Wat is dit??
Cheers
Re: kopsk
Posted: Sun Jul 08, 2012 9:46 pm
by cg rossouw
Het ook lank gewonder wat dit kan wees, seker n beesklamp, knippers is oral te kry
Re: kopsk
Posted: Mon Jul 09, 2012 1:56 pm
by NUNAB
nou ja, wat sal dan die korekte afrikaans wees vir n bees kopklamp/kopsk?r?
ish maneer, die ding wat jy sit by die kop van die bees.
Re: kopsk
Posted: Mon Jul 09, 2012 7:58 pm
by cg rossouw
Gaan kyk op Agrisale.co.za, kies opsie miscellaneous, bladsy 12 onder nekklamp, daar is n mooi voorbeeld van een en kan sien hoe hy gemaak word. Daar is ook n kontak nommer van die persoon wat hulle bou.
Re: kopsk
Posted: Mon Jul 09, 2012 8:11 pm
by JK
Maklik om te maak, kry net n plan of 2 van die wat werk, ander sukkel jy net later.
Die hef aksie moet kort wees, anders vang jy die bees aan sy gat. Daai met die lang hefarm te stadig vir ons beeste. Hulle vang seker melk koeie met die lang arm een, of jy moet vinnig, fyn en rats wees, soos n stadsmeisie.

Re: kopsk
Posted: Tue Jul 10, 2012 4:07 am
by Vlakvark
Re: kopsk
Posted: Tue Jul 10, 2012 12:02 pm
by NUNAB
dankie boere. wie wil elk geval n stadsmeisie h?, as jy n boere vrou het. het uit die kaap uit vir my n namibier gevat en nog nooit spyt. NAM is die land van melk en heuning. beste bier,biltong,jag,visvang,mense en vele meer.
groete vi sproete en dankie vir die blomme.