Page 1 of 1

Wildspastei resep gesoek

Posted: Wed Jul 04, 2012 3:26 pm
by grumpy
Ek soek n lekker wildspastei resep asb.

Die tried and tested een!! ;D ;D

Dankie!
>:(

Re: Wildspastei resep gesoek

Posted: Wed Jul 04, 2012 3:30 pm
by FCLoretz
probeer die een wat in die jagters vereeninging boek is.

Gratis aflaai van die forum.

Re: Wildspastei resep gesoek

Posted: Wed Jul 04, 2012 3:59 pm
by VdWalt
FCLoretz wrote: probeer die een wat in die jagters vereeninging boek is.
+1 vir daai springbok pastei!

Re: Wildspastei resep gesoek

Posted: Mon Jun 22, 2020 2:32 pm
by Blitzzz
Hier bring ek die draad reg uit die dood uit

Weet iemand waar ek die resep kan opspoor? Of as nie, waar ek n wildspastei resep kan kry?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Wildspastei resep gesoek

Posted: Mon Jun 22, 2020 3:01 pm
by THOMAST
Kyk onder Algemeen. Derde "Topic" is resepteboek in PDF

Re: Wildspastei resep gesoek

Posted: Mon Jun 22, 2020 3:40 pm
by Giepie
Die oorspronklike skakel werk nie meer nie, maar op die tweede bladsy het Geno dit weer geplaas. http://www.jaracal.com/download/file.php?id=41785

Re: Wildspastei resep gesoek

Posted: Mon Jun 22, 2020 3:57 pm
by Blitzzz
Baie dankie julle. Ek het dit gekry.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro