Page 1 of 1
RCBS 7mm Rem Magnum Dies
Posted: Mon Jul 16, 2012 10:43 am
by Carl
Ek het 'n ou stel, verniet vir persone in Rustenburg of kontak my vir aflewering. Soms in Johannesburg.
Re: RCBS 7mm Rem Magnum Dies
Posted: Mon Jul 16, 2012 11:47 am
by Hilux01
Carls
Een van my groot jag vrinne het n 7mm rem mag en ek weet hy gaan begin herlaai voor ons weer gaan jag
Kan ek dalk eerste opsie by jou vashou, hy daar in Pta maar werk ander kant Mooinooi by Lonmin
Re: RCBS 7mm Rem Magnum Dies
Posted: Mon Jul 16, 2012 12:27 pm
by Carl
Henk dis reg so. Laat weet net gou, die manne staan tou!
Re: RCBS 7mm Rem Magnum Dies
Posted: Mon Jul 16, 2012 12:37 pm
by Hilux01
Carls
Hy gaan dit verseker neem, ek sal jou PM met sy besonderhede as jy vir my n nommer PM kan ek dat hy jou skakel en relings tref
Weereens dankie
Henk