Page 1 of 1

.303B doppe

Posted: Mon Jul 16, 2012 3:15 pm
by Monrique (SJ)
Ek het 19x .303B S&B doppe vir die man wat belangstel. Posgeld op jou.


Groetnis

Re: .303B doppe

Posted: Tue Jul 17, 2012 1:08 pm
by Monrique (SJ)
Manne die doppe is weg wlm hier van die forum het hulle gevat.


Groetnis