Page 1 of 1
Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 5:03 am
by Gerhard
Erns in die Oos Transvaal gevang die naweek...
8.1kg of so iets...

Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 5:12 am
by VdWalt
Ai, as die ou se arms korter was kon mens mooier sien hoe groot die vis is. Lyk
na n stunning vis.
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 5:15 am
by Gerhard
Dis ongelukkig so oor die foto en di lang arms...
Maar is n bakgat Bass daai.
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 6:31 am
by visstok
Regtig n pragtige vis! Geluk aan die hengelaar!
Groete Alex
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 7:00 am
by Freek
Ek is nou nie 'n visser man nie maar daai lyk vir my tipies na 'n groot vis vir 'n groot man...
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 7:18 am
by Frederik
Julle manne wat ken word die visse nie groter in warmer water nie die agtergrond lyk soos hoeveld ?
Mooi vis daardie.
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 7:41 am
by Geno
Liewe ouers. Dis 'n dik vis!
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 8:01 am
by Gerhard
Frederik wrote:
Julle manne wat ken word die visse nie groter in warmer water nie die agtergrond lyk soos hoeveld ?
Mooi vis daardie.
Waar is Vince...
Hy verstaan mos die storie.
Die dam kan in die lae veld wees Fred waar die water temp nie so baie val nie.
Ek het op n stadium baie groot bass fotos gesien wat uit damme kom in suid oos Zim.
Die Florida strain bass is die bass wat so groot word. Weet nie mooi hoe om hulle uit te ken teen oor die ander groot bek bass nie.
Maar warm water is beslus wat hulle wil he om so groot te word...
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 8:14 am
by matewis
Myne wag nog vir my. Laat die weer net draai dan gaan die poppe begin dans.
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 8:27 am
by pietjacobs
Baie mooi vis daai. Ek sien op Vaskap dat die Baars loop nou mooi in Harties ook.
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 8:41 am
by Lourens
Liewe genade, dis n BUL van 'n bass daai!!!
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 1:38 pm
by Vosman
Dit is nogal die tipe grootte wat mens sien op ESPN!
Sal dit baie geniet om so outjie uit te trek!
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Tue Jul 24, 2012 9:27 pm
by theedge
:oVery nice baie geluk

Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Wed Jul 25, 2012 2:45 pm
by Marc
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Thu Jul 26, 2012 10:45 am
by afriventure
Het self gister Renosterkop aangetree, vis het mooi gebyt en kon so 18 baars pak gee vir 'n halwe dag almal so tussen 800g en 1kg
Volgende maand sal die grotes aangetree word!
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Thu Jul 26, 2012 10:52 am
by Gerhard
afriventure wrote:
Het self gister Renosterkop aangetree, vis het mooi gebyt en kon so 18 baars pak gee vir 'n halwe dag almal so tussen 800g en 1kg
Volgende maand sal die grotes aangetree word!
Lekker man...
Klink of jy n goeie sessie gehaad het.
Re: Nuwe SA rekord Swart Baars?
Posted: Thu Jul 26, 2012 1:15 pm
by RUPERT
Die laeveld se damme lewer baie mooi en groot visse op kyk maar net na die vis in Fanie Botha dam.Ek weet daar le monsters daar.