Page 1 of 1
Aas
Posted: Tue Jul 24, 2012 8:39 am
by Rossouw
http://www.youtube.com/watch?v=GTagSax2G1g&feature=plcp
Die is een van my gunstelinge as ek vir kabeljou soek.
Re: Aas
Posted: Tue Jul 24, 2012 8:45 am
by Gerhard
Het jy al kabeljou gejag met kunsaas?
Re: Aas
Posted: Tue Jul 24, 2012 9:18 am
by Rossouw
Ja ek het al maar het nognie baie groot sukses met dit gehaad nie. Hier in die kaap is die kunsaas ding mos maar nie baie groot nie.
Re: Aas
Posted: Tue Jul 24, 2012 2:17 pm
by FHM
Nee ek is nie gesuip nie en rook niks from the dark side nie....
Glo my ek het a kabbeljou met lemoenskil gevang hier - my aas was klaar - vis (50-60 cm) het geloop soos min (frenzy) en toe vat ek n kans en vang n hele paar kabbies met freaking lemoenskil. Hulle vat hom nog voordat die sinker bodem raak.
Min manne hier rond glo my egter. Ek reken met die 'frenzy' as die oranje kleurige 'aas' die water slaan is hulle so gulsig dat hulle net hap voor die ander visse om hulle kans kry.
Dis net so vir interressantheidĀ

Re: Aas
Posted: Tue Jul 24, 2012 2:45 pm
by Cz_apie
FHM wrote:
Nee ek is nie gesuip nie en rook niks from the dark side nie....
Glo my ek het a kabbeljou met lemoenskil gevang hier - my aas was klaar - vis (50-60 cm) het geloop soos min (frenzy) en toe vat ek n kans en vang n hele paar kabbies met freaking lemoenskil. Hulle vat hom nog voordat die sinker bodem raak.
Min manne hier rond glo my egter. Ek reken met die 'frenzy' as die oranje kleurige 'aas' die water slaan is hulle so gulsig dat hulle net hap voor die ander visse om hulle kans kry.
Dis net so vir interressantheidĀ

Dit is dieselfde rede hoekom snoek ook n kaal "Bokstang" lood en hoek optel as hulle rerig begin byt = vreet enige iets wat beweeg en effens blink
