Page 1 of 2

Laai van haelgeweer

Posted: Wed Jul 25, 2012 11:43 am
by MADFIN
Is dit die moeite werd om n haelgeweer te laai Ek en my vriend skiet so 500 petrone op n dag uut en sit al met soo 4000 doppe Ons kyk na n herlaaier maar ek wil weet of dit wert is om dit te doen ?

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Wed Jul 25, 2012 11:57 am
by blaser
ja dit is die moeite werd dit hang net af waar jy jou komponente gaan kry

die belangrikste is lood as jy dit verniet kry of goedkoop dan maak dit sin

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Wed Jul 25, 2012 1:44 pm
by MADFIN
remington wrote: ja dit is die moeite werd dit hang net af waar jy jou komponente gaan kry

die belangrikste is lood as jy dit verniet kry of goedkoop dan maak dit sin
Het jy n kontak ?

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Thu Jul 26, 2012 7:15 am
by blaser
ek het baie lood
al waar ek kan help is om enige ander metaal te ruil vir lood

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Fri Jul 27, 2012 7:12 am
by MADFIN
Is dit nou lood  (shots)  ? 

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Fri Jul 27, 2012 7:19 am
by blaser
nee dis lood maar ek kan help met shot ek het n groot shot maker

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Jul 30, 2012 7:57 am
by MADFIN
Dankie !!!!! Ek sal jou laat weet

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Jul 30, 2012 11:48 am
by MEERKAT
Hallo Madfin
Hoe gereeld skiet julle 500 patrone uit per dag? Indien jy belangstel sal ek paar foto's opsit van wat julle mag nodig he en sommer pryse daarmee saam.

Groetnis
MEERKAT

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Jul 30, 2012 1:35 pm
by Beretta
Meerkat
Sit op asb sodat ons kan sien
Beretta

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Jul 30, 2012 8:35 pm
by Rasmus
Meerkat

Maak asb so ek wik en weeg ook tans!

Groete

Rasmus

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Tue Jul 31, 2012 11:03 am
by Kerneels S.
Dag s?
Ek het 'n Pacific DL155 press maar hy is stadig. Ek wil graag upgrade na 'n Dillon DL955 / Ponsness/Warren of na 'n Spolar Gold. Nou die vraag watter press is die beste en hoekom? Wie daar buite besit dalk een van die presse want ek het 'n paar vrae.

Hoor graag van julle.
Groete
Kerneels Scholtz

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Tue Jul 31, 2012 11:59 am
by Beretta
Kerneels
Dit gaan nou snaaks klink maar hoeveel geld het jy.Spolar gold is die beste maar ook baie duur en jy moet hom invoer.Ponsness het ek gehad en is volgens my nie n goeie masjien nie.Dillon ken ek nie. Maarek kan vir jou eending vertel en verseker en dit is Hornnady se 366 sal jy nie maklik wen nie. Laai al baie jare met een en sal graag iets beters wil sien as dit bestaan
Beretta

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Tue Jul 31, 2012 12:04 pm
by Vlakvark
Beretta
Ek het al gevra wat van die RCBS Grand
Hoekom beveel jy die Hornady bo hom aan. Ek oorweeg dit sterk om een van die twee aan tekoop

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Tue Jul 31, 2012 12:55 pm
by blaser
KERNEELS
EK HET N SPOLAR DIT IS DIE BESTE VRA MAAR JOU VRAE

VLAKVARK
DIE RCBS IS VAN GEGOTE YSTER GEMAAK EN BREEK VOLGENS MY MAAR SWAK MASJIEN    DIE SPOLAR IS VAN VLIEGTUIG ALIMINUM GEMAAK OP CNC MASJIENE  EN IS DIE BESTE HET AL OOR DIE 40 000 OP MYNE  GELAAI

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Tue Jul 31, 2012 1:03 pm
by Beretta
Vlakvark
Want dit is (gemors) volgens my want hy breek. Koop gerus Hornady  almal wil hom copy daar is eenvoudig nie beter nie.
Beretta

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Tue Jul 31, 2012 1:25 pm
by Kerneels S.
Remington
Dit is goeie nuus. Is jou press manual of het jy die hidroliese opsie gevat?
Het jy self jou masjien ingevoer? Kan jy 'n dop uit enige stasie verwyder as jy sou wil want ek verstaan dit is 'n probleem by die ander presse? Die holder wat jy die wad insit wat inswaai, het jy nie probleme hier nie? Ken jy die nuwe Patriot press van Ponsness & Warren? Hoe sou jy s? vergelyk die press met die spolar? Watter nommer powder bushings het jy gekry vir ons kruit?
Ek wil basies 28gr laai.
Dankie sover.
Kerneels Scholtz

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Tue Jul 31, 2012 1:30 pm
by Vlakvark
Dankie Manne Ek het al daai Spolar geloer dit lyk ook baie goed

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Tue Jul 31, 2012 4:45 pm
by blaser
KERNEELS
myne is hidrolies
ek het self ingevoer [maklik sonder moelikheid ]
jy kan die dop uit enige stasie verwyder [dit werk baie goed ]
die masjien het geen problome nie en het ek nog net wad vingers vervang
ek persoonlik hou nie van die p/w nie sy stasies draai verkeerde kant toe en is dit weereens n gegote masjien en is glad nie vergelykbaar met  die spolar nie
spolar se diens is ook baie goed
ek sal ook eerder die hornady koop voor ek die p/w koop soos beretta se

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Fri Aug 03, 2012 11:00 am
by MADFIN
MEERKAT wrote: Hallo Madfin
Hoe gereeld skiet julle 500 patrone uit per dag? Indien jy belangstel sal ek paar foto's opsit van wat julle mag nodig he en sommer pryse daarmee saam.

Groetnis
MEERKAT
Ons skiet so 4 / 6 keer per maand sal dit meer wil doen maak dit raak so biekie duur !!! sal dit waardeur
Groete

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Aug 06, 2012 3:09 pm
by MEERKAT
Hallo

Haelgooier
[img width=560 height=420]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... melter.jpg[/img]

Krimper
[img width=360 height=480]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... rimper.jpg[/img]

Press
[img width=560 height=420]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... /PRESS.jpg[/img]

Groetnis
MEERKAT

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Aug 06, 2012 4:36 pm
by Beretta
Ek sien jou press is reg ROOI wat ek gedoen het is daar waat hy die koeel uitgooi het ek n stuk water pyp gesit so al die gelaaide koeels val onder in n mandjie in. Maar net my manier
Beretta

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Aug 06, 2012 5:45 pm
by blaser
Ek het weer n laai onder die laai taffel  die gelaaide rontes val reduur laai toe

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Aug 06, 2012 6:13 pm
by MEERKAT
Goeie plan Beretta, ons het sommer 'n gat in blad gesny en doppe val direk in ou army patrone kaste , as hy gelykvol is is dit 500 patrone, spaar my die tellery. Waar kan ek nozzels in die hande kry vir Nr5 haelkorrels?

Groetnis
MEERKAT

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Aug 06, 2012 6:30 pm
by blaser
Guns en bows in die kaap verkoop  nozzels

Glo nie jy kry no5  ek dink no6is die grootstes

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Aug 06, 2012 6:47 pm
by Beretta
Meerkat
Net soos Remington daar se.Ek het vir my hierdie shoping baskets gekry maak hom vol vat hom saam om duiwe te skiet.Anders het ek so ek weet nie of die naam reg is nie maar nou ja so "packer" ek vat lee bokse dan pak ek die koeels in hulle perfek lyk soos die fabriek sn  jy kan dan basies enige soort " brand " ammo siet
Beretta