Page 1 of 1

herstel werk aan BSA windbuks- Pretoria omgeweing

Posted: Thu Jul 26, 2012 7:32 pm
by Frikjordaan
Forum lede.
Weet iemand of daar kundige ouens naby Pretoria is wat herstel werk aan windbuksse doen?
Meteor skiet nie meer duif plat nie
mooi loop en dankie
Frik

Re: herstel werk aan BSA windbuks- Pretoria omgeweing

Posted: Sat Jul 28, 2012 2:53 am
by grumpy
Hier is n man in Boksburg wat baie goed is. Hy diens en herstel al ons windbukse wat gebruik word vir kompetisies,

Laat weet as jy kontak wil he. PM my asb.

Re: herstel werk aan BSA windbuks- Pretoria omgeweing

Posted: Sat Jul 28, 2012 6:42 am
by Geno
Oom Frik,
As dit by spring-pellets kom, glo ek net in een man: Vincent Sutherland-Dadds! Ek sal sy details soek, en opsit.

Groete,
Eugene

Re: herstel werk aan BSA windbuks- Pretoria omgeweing

Posted: Sat Jul 28, 2012 6:59 am
by Jacquesb
Oom Johan van Eyk het vir my goeie werk op 2 windbukse gedoen. Ek het juis nog 'n Diana om vir hom te vat.
Hy is in Montana.  0125481049

Re: herstel werk aan BSA windbuks- Pretoria omgeweing

Posted: Thu Aug 02, 2012 9:42 am
by Geno
Geno wrote: Oom Frik,
As dit by spring-pellets kom, glo ek net in een man: Vincent Sutherland-Dadds! Ek sal sy details soek, en opsit.

Groete,
Eugene
Business Address -13 van Tonder Avenue, Malanshof, Randburg
Postal Address - PO Box 690, Fontainebleau, 2032
vsd@telkomsa.net, 011 791 0629, 083 997 7718