Page 1 of 1
Namibiiers
Posted: Fri Jul 27, 2012 6:17 pm
by Frikjordaan
Is daar forum lede indie land van melk en heuning wat 'n 375 en Hornet skiet ?
PM asb
Frik
Re: Namibiiers
Posted: Fri Jul 27, 2012 6:59 pm
by Trevor
My friend Attie Nel hier op Tsumeb skiet met Hornet. Kan ek help met iets?
Re: Namibiiers
Posted: Sat Jul 28, 2012 12:38 pm
by Piet Pille
Ek het 'n .375 H&H.
Re: Namibiiers
Posted: Wed Aug 01, 2012 2:50 pm
by CR
Ek skiet en herlaai vir Hornet , het jy hulp nodig ?
Re: Namibiiers
Posted: Wed Aug 01, 2012 5:39 pm
by Francois Marais
Oom Frik
Ek het en skiet albei, herlaai ook vir beide, laat weet maar as ek kan help.......
Mooi loop
Francois
Re: Namibiiers
Posted: Thu Aug 02, 2012 7:48 am
by Frikjordaan
Die forum lede in Nam
Foutjie gekom, moet maar die drukkersduiwel skuld gee.
Kan mos nie ek wees nie!
Aanbod.
19 Sako 5.6x 36 boontjies
48 x 357 PMP doppe
PMP 243 Win doppe ( moet nog tel)
PM posadres en ek pos hulle vir iemand wat kan gebruik
Jammer vir daai fout, het selfde aand met 375 geroei en fout gemaak
Mooi loop
Oom Frik
Re: Namibiiers
Posted: Thu Aug 02, 2012 8:32 am
by Rooies
Francois. Skolla
As daar nie Namibie manne is wat belang stel in daai 243 doppe
Nie, wat is die kanse dat een van julle hulle dalk by oom Frik kan
Oplaai oppad na Louis toe, en vir my saambring Ops toe?
Groete
Reds
Re: Namibiiers
Posted: Thu Aug 02, 2012 2:32 pm
by Dawid
Darem jammer dis nie 375 H&H doppe nie........ek`t mos gaan staan en verdodododododododomp verkeerde doppe koop....haastig om by die toonbank te kom en klaar te kry.
Re: Namibiiers
Posted: Thu Aug 02, 2012 2:50 pm
by Vlakvark
Re: Namibiiers
Posted: Thu Aug 02, 2012 4:40 pm
by Dawid