Page 1 of 1

FX 5 Probleem !!!

Posted: Mon Jul 30, 2012 6:04 pm
by Fanie Maritz
Goeie naand manne

Net nou die dag se ek op die forum my fx 5 het nog nooit probleme gegee nie en da is dit nou.
Ek wil graag hoor of een van julle al met n foxpro die probleem gehad het.
As jy die roepe aansit en die klank begin is dit baie sag as jy volume gee dan gaan dit net so biki harder kom nie naby die
hardheid wat dit moet wees nie. Op vol 40 klink dit of volume 6 of 7 is.
Ek het al die klanke oorgelaai ok en dit help nie,ek luister graag baie dankie

Fanie m

Re: FX 5 Probleem !!!

Posted: Mon Jul 30, 2012 6:19 pm
by Louis102
Fanie is jou cone speaker se knoppie aan?  Ek het eenkeer gedog my roeper is gedaan, toe kom ek agter die cone speaker is af en die ander speaker met die siffie, is aan.  Di? dat my FX5 toe nie lekker klink nie.

Louis

Re: FX 5 Probleem !!!

Posted: Tue Jul 31, 2012 12:10 am
by Fanie Maritz
Louis

Ja hulle is al 2 aan ek het hulle seker al n 1000 keer heen en weer gedruk ma dit het ok al met my gebeur.
Baie dankie

Fanie m