Page 1 of 1

As jy van 'n GROOT mes hou

Posted: Sun Aug 05, 2012 1:35 pm
by stephensonsknives
Hier is een van die 7 jagmesse waarmee ek besig is, staal is 6mm Bohler N690, Rockwell toets 59 Rockwell, die hefmateriaal gaan ek Olifant Been gebruik.

Ek sal so met tyd bietjie foto's oplaai van die vordering van die messe