Lekker dag roep plekke
Posted: Tue Aug 07, 2012 2:48 pm
Wou net gou die opsit om te wys dat mens darem lekker dag roep "spots" kry.
Ek en Ian (Rambo) het so week of wat terug gou na hulle familie plaas gegaan.
Ek moes konsentreer om die reun te skiet op 185m want die jakkals koors het hoog geloop. Die teef was darem naby.
Die jakkals koors vang my elke keer met dag roep.
Hier is so paar foto's.
Dagroep plekkie
Reun
Teef
Reun - Tande