Wouter, eishhhh !...jou arg'e maak ookal nog baie sin..verseker..

Mag ek net vra wat jy met 'ES' bedoel ?
Ja, ek het al S365 probeer, & ja, ma dan met die ligter punte so van 180gn > 225gn, & met L/R 'primers'(nie 250's nie)..& kry ek ook redelike goeie akkuraatheid...ma ek's tog biekie lugtig vi die 250gn's & swaarder, spesifiek met S365/385.. +juis ook omdat die koeel so lank is & nogal ver innie dop terug-le..maw, lugtig vi 'compressed' ladings dus, in kort ?..& veral dan omdat dit die dop so behoorlik/propvolvul !..

Vraag kan dan wees, maak dai propvol dop tesame met die 250'primer' nie daai vlam NOG meer warm daar oppie landings nie ??..logiesgesproke ?

Verder ok, met al die negatiewe berigte nou onlangs rondom S365 het ek nog meer rede gehad om maar liewer na 'n plaasvervanger te soek..ma dit daar gelaat vi nou..
Ja-nee Wout..ek stem dat prakties gesproke 'n jagter waarskynlik nie 338wm se loop sal kan uitskiet nie..& dit = nog meer waar as ek van tyd tot tyd ook my 7mm gebruik..(spaar die 338 se loop nog meer dan ?)..ma steeds, wil ek tog na my geweer kyk so goed ek kan ?..ma net my persoonlike gevoelte..?
Ek moet se, sover nog nie eintlik gejag met 250gn punte nie...maaar, mono 225gn-koeel werk verseker wonderlik sover,nl +- 1.50m gepenetreer in BWB(lengte) velede jaar..& dit was met 200 'primer', & S355 teen so 2790vps op +- 80m..
&, hierdie spes lading skiet groep van minus .50" op 100m...
So kry ek ook goeie groeperings met S335(LR'primer') & punt-gewigte van 180/210/215 > 225gn met geen druktekens...dus, vraag kan dan wees of sou hiedie vinniger poeier nadelig, of dan meer nadelig wees as 250-'primer' ...dalk ?..of nie ?..of hoe ?
Ja-nee, ek's bewus van S365/imr4350( & mag-'primers') se gewildheid daar oorie see..& kannie damee stry nie..ma andie annerkant wil dit wil nie noodwendig se dat dit reg is nie, of meer reg is nie, met respek gese..? ek's maar leek op hierdie..maw, is 250'primers' rerig nodig ?
Wel, baie baie dankie vi jou menings & raad..dink ek sal ma voorlopig hou by S355 & LR 'primers omdat my skiet-resultate vir my se hierdie is goeie kombinasie IN MY GEWEER..dus, druk is reg, lading is reg, koeelpunt is reg, ens ens,ens...
Maarook, ek gaan tog ook S365 met 250'primers' & 250greiners probeer een of ander tyd, in my geweer & sien hoe hy davan hou..probeer bly maar die beste geweer ?...ma ek hoor wat jy se...
ap
Gewere maak nie dood..skootplasing doen so..of nie..
Ruger Hawkeye mk 2 .338wm;Mauser 7x64mm;Taurus .40sw.