Page 1 of 1

World Champs-Field Target

Posted: Sat Aug 18, 2012 1:38 am
by G-force
Manne ons span vaar heel goed in Noorwee(Norway) met die world champs.
Na dag een loop Natalie Terblanche VOOR tussen die dames en ou Hennie Breytenbach TWEEDE tussen die mans.Piet Breedt is ook daar tussen die top honne.Loer die scores op die link.
Ons het twee juniors wat saam die groot manne skiet wat baie baie goed doen,loer gerus.
Ons kan trots wees op ons deelneemers.
Mooi so manne en dames.
http://www.freewebs.com/nftac/wftf2012scoreboard.htm

Re: World Champs-Field Target

Posted: Sat Aug 18, 2012 5:35 am
by Dawid
Mooiso SA span ons hou duime vas vir nog verbetering....roer hulle. ;) :)

Groetnis

Re: World Champs-Field Target

Posted: Sat Aug 18, 2012 6:13 am
by Gerhard
Lekker,

Die manne en maninne moet vashou.

Field Target is n bitter lekker skietsport wat ek makik weer sal begin skiet as die kapitaal daar is.

Re: World Champs-Field Target

Posted: Sat Aug 18, 2012 6:48 am
by Frederik
Baie netjies hoeveel dae se kompetisie is daar nog ?

Re: World Champs-Field Target

Posted: Sat Aug 18, 2012 8:29 am
by Marc
Baie mooi, hou so aan julle  8)

Re: World Champs-Field Target

Posted: Sat Aug 18, 2012 10:06 am
by G-force
Nog twee da se skiet,dink dis drie in totaal.

Re: World Champs-Field Target

Posted: Sat Aug 18, 2012 3:09 pm
by Monrique (SJ)
Sterkte SA met die skiete wat oor is.


Groetnis

Re: World Champs-Field Target

Posted: Mon Aug 20, 2012 10:14 am
by G-force
http://www.freewebs.com/nftac/wftf2012scoreboard.htm
Nats het tweede gekom in die dames kals....baie mooi gedoen jong!
Loer maar en kyk hoe het die res gedoen.Tweedein die span afdeling!Mooi gedoen Sa!

Re: World Champs-Field Target

Posted: Mon Aug 20, 2012 11:02 am
by DawieKotze
Baie netjies en geluk aan die manne en maninne!!

Wat het gebeur met Piet op die 3de dag?

Re: World Champs-Field Target

Posted: Tue Aug 21, 2012 12:16 pm
by Dawid
Baie geluk aan die lede wat deelgeneem het, wel gedaan.

Natali geluk met die 2de plek......amper eerste

Sal wat wou gee om te weet....is Piet gediskwalifiseer oor sy wapen, verkeerde teiken, siek of wat???  ai jai jai n nulletjie gooi n man heel uit, maar nogtans wel gedaan Piet.