Net n springbokkie of 2
Posted: Sun Aug 26, 2012 1:11 pm
Hallo manne,
Ek is opsoek na n verlate springbokkie of 2 om te jag! Met geweer of met die boog!
As enige iemand van iets weet, so in Kathu se omgewing asb?
Groete
Herman