Namibiese Hengelaars - Geluk!!
Posted: Thu Aug 30, 2012 12:33 pm
Mense, weet nie of hier dalk manne van doer bo is wat kompeterend hengel nie....dis iets wat my na aan die hart l?. Daar word jaarliks 'n "Tri Nations" toer gehou tussen SA, Namibi? en Zim....die jaar kon Zim dit nie maak nie. Dit word jaarliks by Hardap dam in Namibi? gehou.
Ek het sopas op 'n hengel forum verneem dat Namibi? die eerste toets gewen het met 4 punte...in hengel is dit D?M naby, maar 'n wen is 'n wen, en dit gebeur nie baie dat SA so game verloor nie.....
Respek vir julle manne wat met SOVEEL minder beskikbaar in julle hengel kompeteer met die wereld se bestes!!!