Page 1 of 1

Warm skiet van haelgeweer loop?

Posted: Sun Sep 09, 2012 8:40 am
by Kerneels S.
Manne
Ek het 'n Browning O/U. Ek oefen gereeld op kleie op die plaas. My probleem as ek begin kan ek nie ophou nie. Hoe warm kan 'n man die loop skiet sonder dat dit skade aanrig. Hoeveel skote is veilig om te skiet? Moet ek die loop laat afkoel?
Groete
Kerneels S.

Re: Warm skiet van haelgeweer loop?

Posted: Sun Sep 09, 2012 5:31 pm
by Danie Lombard .243
Kerneels

Ek dink jou skouer sal ingee voor jy die loop sal skade aanrig a.g.v. hitte. Haelgewere kan werk en werk en werk,

Re: Warm skiet van haelgeweer loop?

Posted: Sun Sep 09, 2012 5:47 pm
by blaser
Jy kan maar skietĀ 
O/u is gelukkig so ontwerp dat hy jou nie brand soos n s/sĀ  nie

Re: Warm skiet van haelgeweer loop?

Posted: Mon Sep 10, 2012 7:45 am
by Kerneels S.
Mooi man, dit is goeie nuus!!!!!!!! :D :D
Dankie vir die terug voering julle.
Groete Kerneels

Re: Warm skiet van haelgeweer loop?

Posted: Mon Sep 10, 2012 7:49 am
by G-force
Ek het my Beretta Teknys Gold semi-auto al geskiet dat hy sy fibre optic voor sight smelt.Hy is nog 100% reg.Looi hulle maar.