Ladings vir S121 kruit met 28gr shot asb?
Posted: Sun Sep 09, 2012 8:45 am
Manne
Wie kan help met S121 ladings op 28 gr shot vir klei duif? Is 'n laer lading beter of 'n ho?r as gemiddeld lading beter vir kleie? Ek laai nou 22.5gr maar is dit die beste lading?
Met 'n haelgeweer hoe kan 'n man uitwerk wat is die beste lading?
Groete
Kerneels