Page 1 of 1

Musgrave foto's

Posted: Sun Sep 09, 2012 8:07 pm
by Johan JvR
Ek gaan maar begin....Mod 83 in 7x57mm

[img width=560 height=375]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... 0003-2.jpg[/img]
[img width=560 height=375]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... C_0002.jpg[/img]
[img width=560 height=375]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... 0004-2.jpg[/img]
[img width=560 height=375]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... 0006-2.jpg[/img]

Re: Musgrave foto's

Posted: Sun Sep 09, 2012 8:37 pm
by Daan Els
Johan,
Nice goed opgepaste geweer, waar kry jy n produksie geweer met hand checkering en sulke mooi Turkse okkerneuthout kolf. Hierdie model was gewild omdat hy lekker lig was.
Mooi
Daan

Re: Musgrave foto's

Posted: Sun Sep 09, 2012 9:08 pm
by johan
Voorwaar n mooi geweer,iets wat mens met trots aan jou nageslag kan nalaat.Deel van ons nasie se geskiedenis.

Jammer oor die brandewyn vlek op die pistoolgreep......

Re: Musgrave foto's

Posted: Sun Sep 09, 2012 9:10 pm
by Daan Els
Ha ha ha!!

Re: Musgrave foto's

Posted: Sun Sep 09, 2012 9:19 pm
by Johan JvR
"brandewynvlek"

Daai is resies vlamme van witwarmgeit !!  ;D

Re: Musgrave foto's

Posted: Sun Sep 09, 2012 9:33 pm
by johan
"Witwarmgeit"

Mooi man !