Page 1 of 1

Cahora Bassa

Posted: Thu Sep 13, 2012 6:33 pm
by G-force
Manne,ek is more oppad vir n week,die tiere roep.Sien julle dan! :D

http://www.nhenda.com/fishing.html

Re: Cahora Bassa

Posted: Thu Sep 13, 2012 6:37 pm
by JuanPaul
Geniet dit! En gee ons terugvoering, my lus hang ook al uit om self weer lyn nat te gaan maak..... Bring it on Summer!!!!

Groete
Juan

Re: Cahora Bassa

Posted: Thu Sep 13, 2012 7:24 pm
by Marc
Ag nee man, nog 'n onetiese post. Wat gaan deesdae hier aan  >:(

Ge julle moet geniet, dink maar aan die kraal diere ook  ;)

Re: Cahora Bassa

Posted: Thu Sep 13, 2012 7:32 pm
by Kalahari
Ge

Geniet dit en kom wys die foto's asb, veilig wandel!

Re: Cahora Bassa

Posted: Thu Sep 13, 2012 8:08 pm
by henried
Heng Ge, dis mos die plek vir tiere.
Mag jy jou self moeg vang, geniet dit... ;D

Re: Cahora Bassa

Posted: Fri Sep 14, 2012 7:43 am
by Lourens Potgieter
Pasop vir die haaie......... ;D

Ek hoor rumors dat daar in die dam is....het al baie gesoek na bewyse maar mens kan mos nie google glo nie......

Re: Cahora Bassa

Posted: Fri Sep 14, 2012 8:19 am
by Gerhard
September maand is Tiere maand...

Ook nog nie so diep warm dan nie.

Stywe lyne