Gag se almal
ek het a Musgrave Mod 80 .243 met a 24" loop en ek wil net weet of iemand dalk weet wat se "twist rate" hy dalk het?
wil try uitvind wat se Koel die beste sal verk.
Dankie
F.L.A.S.H
Mod 80 .243
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Mod 80 .243
"Nothing can come of nothing" Speaker
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Mod 80 .243
FLASH
Die .243 kom meestal standaard uit met n 1-10" twist. Die 80-100gr loodkern koeels behoort die beste te werk. En hier tussen 60-70gr monometaal koeels.
Groetnis

Plesier
Groetnis
Groetnis