Page 1 of 1

Funny Bloopers

Posted: Tue Sep 18, 2012 1:41 pm
by Frikkiedbr

Re: Funny Bloopers

Posted: Tue Sep 18, 2012 1:42 pm
by FCLoretz
Die ou is baie snaaks. Ek weet nie hoe kan hy nog 'n TV show he nie.

Re: Funny Bloopers

Posted: Tue Sep 18, 2012 3:32 pm
by Marc
Bwahahahaaaa, sien die ou het 'n TV reeks oor visvang. Wonder of hy in sy lewe al iets gevang het  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Funny Bloopers

Posted: Tue Sep 18, 2012 3:35 pm
by Marc
Ok ok, ek trek my woorde terug  :o :o :o :o :o

http://www.youtube.com/watch?v=9j3SmfSS ... re=related

Geno en Chuck se moses, koel soos 'n komkommer  ;D ;D ;D ;D ;D