Page 1 of 1

CBC Magtech

Posted: Wed Sep 19, 2012 10:13 pm
by Nickvn
Ek het n 12 boor pomp aksie haelgeweer gekry by my skoonpa. Dit is n CBC wat in Brazil gemaak is en deur Magtech in America verkoop was. Die haelgewer het twee lope een lang een en een kort een.

Ken enige een van julle die geweer en kan julle my meer vertel van hom?