Page 1 of 1
Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 7:57 am
by Gerhard
Hier is n paar fotos van die naweek...
Reg vir aksie.
In aksie
Een van die met seer bekke
Hier is seker 3 van die beste aksie fotos wat ekke nog geneem het...
Vas...
Nog n seer bek
Bietjie by Nick gaan kuier...
En daar gaan sy weer
Was n awesome paar sessie op die water die naweek
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 8:24 am
by SV MAD (Henk)
Baie nice Gerhard! Mooi forelle daai!
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 8:44 am
by Marc
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 8:46 am
by Gerhard
As hulle klae sal ek hulle net na Nick toe verwys wat hulle sommer weer inni bek sal ruk...

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 8:54 am
by Stefan764
Great pics! Mooi mater!
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 8:55 am
by Jakkalsgat
Gerhard
Baie mooi fotos en mooi snoek ook baie geluk.
Groete
Jaco
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 9:25 am
by Marc
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 10:27 am
by Frikkiedbr
Dis lekker Gerhard en geluk met die mooi visse.
Daar is niks so lekker soos 'n mooi vissie aan die lyn nie

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 10:29 am
by Geno
Stefan764 wrote:
Great pics! Mooi mater!
Ditto.....
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 11:32 am
by JuanPaul
Mooi Gerhard

wel gedaan daar, daai vissies is baie lekker as dit gerook is!
Groete
Juan
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 4:33 pm
by Ian
Gerhard
Baie mooi foto's en lyk na lekker sports om die manne te vang. Bly om te sien dat jy weer daar kon draai. Seker baie kos vir die siel gekry.
Groete
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Tue Sep 25, 2012 5:13 pm
by Gerhard
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Wed Sep 26, 2012 10:19 am
by Frikkiedbr
Hello Gerhard,
Gee beitjie meer info waar dit is en hoeveel kos dit daar om te bly?
Dankie
Groete
Frikkie
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Wed Sep 26, 2012 10:21 am
by Gerhard
Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Wed Sep 26, 2012 10:36 am
by Frikkiedbr
Sal daar gaan loer

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...
Posted: Wed Sep 26, 2012 11:48 pm
by theedge
Baie netjies maat