Page 1 of 1

hatsan mod.55

Posted: Thu Sep 27, 2012 12:20 pm
by Tjopie
More almal.
ek het n hatsan mod.55 'springer' windbuks. In di afseisoen geniet ek dt nogal om duiwe en self so nou an dan n paar dassies te jag. Ek wil by jle ooms hoor wat dink jle van di geweerkie, eks nogal baie gelukig met sy "performens"..

Re: hatsan mod.55

Posted: Thu Sep 27, 2012 12:57 pm
by LUAN
Ek like nie ouens wat probeer dassies skiet met so klein pellet. Die mod 55 is die swakker weergawe van die mod 70-95 reeks. Ek het ook al met hom geskiet en met die hout kolf is dit n nice geweertjie en beter kwaliteit as baie van die duurder Gamo's.

Re: hatsan mod.55

Posted: Thu Sep 27, 2012 11:35 pm
by Francois Briedenhann
Tjopie

Ek het ook so ou gun gehaad baie lekker. Het met myne ook al n paar meerkatte en tot tarentaal laat dop.