7mm Koe?ls
Posted: Thu Sep 27, 2012 6:33 pm
Na die jaarlikse reg pak het ek op di volgende koe?ls afgekom wat ek nie weer gaan gebruik nie. Hulle makeer niks maar ek het oorgeslaan na mono koe?ls toe.
175grein Hornady Interlock ongeveer 70
190grein Claw ongeveer 20
150grein Claw ongeveer 70
PM my maar as julle dit soek. Ek bly in Pta en alle posgelde is vir jou sak.
Louis
175grein Hornady Interlock ongeveer 70
190grein Claw ongeveer 20
150grein Claw ongeveer 70
PM my maar as julle dit soek. Ek bly in Pta en alle posgelde is vir jou sak.
Louis