Page 1 of 1

Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Mon Oct 01, 2012 4:24 pm
by Frikkiedbr

Re: Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Mon Oct 01, 2012 4:31 pm
by bex
Daai outjie is nie 215 kg nie , lyk nader aan 50 kg.

Re: Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Mon Oct 01, 2012 6:35 pm
by Gerhard
Sal graag wil sien hoe hou daai knaap n 215kg vis alleen vas...

Re: Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Tue Oct 02, 2012 6:58 pm
by Piet Breedt
As ek hom meet aan van die Bronsies wat ek al gevang het, twyfel ek sterk of hy 215kg kan wees

Re: Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Tue Oct 02, 2012 8:52 pm
by Gert Odendaal
Stem saam die kan nie 215 kg wees nie...4x50kg sement sakke plus nog 15kg? Daai manne sal dit nie so in die lug kan hou nie...miskien 50-65kg....?? Die kamera is gebruik om die hoek groter te laat lyk...die vis is ook daardeur groter... ;) :)

Re: Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Tue Oct 02, 2012 10:32 pm
by Piet Breedt
Ek skat hom so in die omgewing van 120 - 140kg

Re: Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Wed Oct 03, 2012 5:43 am
by BRNO (Pierre)
Kyk die ou hier aan die voor kant. Dit lyk nie eers asof daar n "duik" deur sy arm in die vis gemaak word nie.

Photoshop joppie dink ek.

Re: Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Wed Oct 03, 2012 7:13 am
by VdWalt
Dalk was dit 215 POND. Seker dan so 80kg?

Re: Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Wed Oct 03, 2012 7:14 am
by Geno
Dis hoe 'n 220kg vis lyk.....

[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 2974_n.jpg[/img]

Re: Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Wed Oct 03, 2012 7:45 am
by BLOK
Fyn breg hier sien ek. hahaha

Re: Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Wed Oct 03, 2012 7:51 am
by BRNO (Pierre)
Geno wrote: Dis hoe 'n 220kg vis lyk.....

[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 2974_n.jpg[/img]
220kg Vis, en nie heeltemal n 80kg visserman nie ;D

Re: Piraiba Monster Catfish = 8Ft & 8Inch Long 440lb - 215KG

Posted: Wed Oct 03, 2012 8:26 am
by Marc
Geno wrote: Dis hoe 'n 220kg vis lyk.....

[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 2974_n.jpg[/img]
Kom julle alweer en krap my hele week om  >:( >:( >:( >:( Agga nee man Eugene  :police:
Frikkiedbr wrote:
[img width=560 height=448]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... arrior.jpg[/img]
Dit bly nogtans 'n vangs om te onthou  8)  Ek sal nie omgee om so 100kg outjie te probeer niec ;D

EK S? NIKS OOR GENO SE SARDIENTJIE NIE  >:(