Page 1 of 1

Fiat Trekker Hulp asb

Posted: Tue Oct 02, 2012 12:49 pm
by foxripper
Middag Manne,

Ek soek n Cylinder Head vir n Fiat 780 2x4 trekker. Het seker al 'n hele paar plekke gebel in SA maar niemand kan my help nie.
Hier in NAM het ons nie al die "contacts" nie en het gehoop een van my forum vriende kan my dalk help met n naam en nommer van n supplier asb.
Of indien, een van julle dalk so trekker het wat onder n Boom staan en sy Cylinder Head niks makeer nie.. :)


Groete


Foxi

Re: Fiat Trekker Hulp asb

Posted: Tue Oct 02, 2012 1:08 pm
by vlakvark1
Ek weet dit is v?r van jou af maar al ons trekker parte kom van die plek af hier op Lydenburg
Lybasol
0132352115= Praat met Theo

PM my vir nog navrae

Re: Fiat Trekker Hulp asb

Posted: Tue Oct 02, 2012 1:31 pm
by foxripper
Dankie baie, sal hul n lui gee..sal jou PM as daar nog iets is..

Re: Fiat Trekker Hulp asb

Posted: Tue Oct 02, 2012 7:28 pm
by Dawid
Foxi,

Ek weet daar is n plek in Bothaville wat trekker onderdele verkoop, ek het my lift arms daar gekoop maar ek kannie nou op die naam kom nie my BOEKIE le in Suid Afrika, sal uitvind maar aangesien jou trekker nou stukkend is kan ek seker maar die agterbande by jou koop ek reken hulle behoort op my 1 000 te pas.
Ploegtyd is om die draai... ;D ;D ;D

Groetnis

Re: Fiat Trekker Hulp asb

Posted: Wed Oct 03, 2012 7:42 am
by foxripper
Dawid,

Dankie, ek het hule gister gebel maar hul kon my nie help nie. En nee, jy kan nie my agter bande koop nie.. :) :)

Re: Fiat Trekker Hulp asb

Posted: Wed Oct 03, 2012 11:04 am
by Flip Nel
Foxi

ek het die volgende ouens op die internet gekry in SA wat dalk kan help


LICHTENBURG SCRAPYARD ( Het glo baie nuwe en 2de handse trekker parte)

139 Thabo Mbeki Street
Lichtenburg
Tel: 018-632 6082/3/6/9
Fax: 018-632 6073
Email: Marinda@tractorsales.co.za



Bepco (verkoop Trekker Parte)

Johannesburg
Tel: (011) 397-0760/1
Fax: (011) 397-3039


Cape Town
Tel: (021) 987-1126
Fax: (021) 988-9127

Hoop dit help

Re: Fiat Trekker Hulp asb

Posted: Wed Oct 03, 2012 12:28 pm
by ruger
Foxi

Hier is 'n nommer van HPA onderdele in Kroonstad .Praat met Klaas Aucamp, as hy jou nie kan help nie gaan dit maar moeilik wees om te kry!  0837356978.

kantoor 0562127585
            0562129557
e-pos trekkers@hpaparts.co.za

Groete Ruger (nog 'n Fiat sukkelaar!)

Re: Fiat Trekker Hulp asb

Posted: Wed Oct 03, 2012 12:36 pm
by foxripper
Flip; Ruger;Dawid;Vlakvark - Baie dankie, kon toe regkom in Krugersdorp by Components for Africa, hul sal vir my n recon top stuur dan kan ek net die ou parte oorbou. Blykbaar baie skaars, ek moet net die ou top vir hul terug stuur.

Sal al die besonderhede save vir die volgende breakdown..